Van Suid Afrika af dan se' ek vir jou howziiit
Ek vou net 'n plek he waar dit 'n bietjie makliker om poste te kry ek weet nie vir die meeste van die tyd vat kak om te se'
Ek is nou london hopefully to return in die volgende twee jaare, bid net Suid Afrika nie dieselfde as zimbabwe (waar ek gebore was) gaan.
Ja nee dis lekker by die see, he 'n lekker dag totsiens
